Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Harry Broersma – Melk Fest

November 25, 2022 - November 26, 2022

Melk Mense, is julle reg vir die 2de MelkFest van 2022? Hierdie keer gaan ons groter!
Groter stage! Groter line-up! Groter bier glase! En ‘n groter lawaai! Bring jou Kampstoel en velle, nooi al jou pelle en kom maak saam met ons geskiedenis, met lekker local kos, afrikaanse musiek, speel plek vir die kalfies, gin vir die koeie, bier vir die bulle en nog vele meer.

Details

Organizer

Venue

  • STAR RACEWAY
  • Star Raceway, Wessels St, Wilkoppies Informal, Klerksdorp North West 2571 South Africa + Google Map
  • Phone +27 76 152 4140
  • View Venue Website